Tag Archives: Pierre Pablo Picasso

G Is Te Great feat Kirky G

Boentoe Produksies se eerste offisiële video enkelsnit vanaf die Pierre Pablo Picasso Vol.2 album feat Kirky G van Mitchells Plain.

Die video is geregisseur deur @directedbyferdIsaacs met @LeilanieSolomonProductions op die BTS. Digitale kopieë beskikbaar direk vanaf @Boentoeproduksies