Tag Archives: Here help my nasie

Quin – Here Help My Nasie

Met als wat aangaan in Suid Afrika en die wêreld is dit hartroerend om te sien dat daar nog artists is wat nie bang is om te praat oor die issues nie. Rassisme en GBV is maar twee van die topics wat Quin aanvat.

Produced by Quin
Beat by Eustin
Filmed by Quins Eye

Instagram: nequin.petro
Facebook: Quin